10 Maart 2023

MALEMA WEN AS ANC SY AAS SIEN

Nuus & Politiek
Gratis

Volle tweede termyn CR straks nie beskore

Die gesloer met sy kabinetswysiging toon Ramaphosa sal makliker as sy voorgangers uit sy pos verwyder kan word.

Nuus & Politiek
Gratis

Die peillose niet van die mafiastaat

Op die oog af is die krimping van die ekonomie ’n lekseltjie slegte nuus, maar eintlik is dit ’n katastrofale tendens.

Nuus & Politiek
Gratis

Gerugte van onheil: Adjunkpres. Julius Malema

Daar is ernstige gissings dat hy volgende jaar die land se adjunkpresident kan word.

Nuus & Politiek
Gratis

Lang-Covid: nuwe insigte en nuwe hoop

Covid se diepgaande impak op mense se gesondheid word nou eers werklik duidelik.

Vrye Denker
Gratis

Van wit vroue tot ’n minister se boude

Twitter is heerlik ás jy verby die venyn en gemaakte verontwaardiging kan kyk.

Vrye Denker
Gratis

Ware dapperes veg vir geregtigheid, waarheid

Die stories van vyf helde in die onlangse geskiedenis, mense wat waagmoed en inbors verpersoonlik.

Vrye Denker
Gratis

Inheemse kennis óf wetenskap – een of die ander?

Het Nieu-Seeland ’n nuwe gevegsfront geopen in die stryd om ontstaansmites uit die wetenskapklas te hou?

Vrye Denker
Gratis

Die splinternuwe landskap van ‘Niemandsland’

Koos Kombuis se 1989-album is ontmeng en op viniel uitgereik en dit het die toets van die tyd deurstaan.

BOEKE

Boeke
Gratis

Misverstand en misdaad

Twee topverkoperboeke met veel om die lyf – een van Jojo Moyes en een van Jane Harper.

Boeke
Gratis

Denis Hirson se herinneringswerke

’n Beskouing van die sonderlinge oeuvre van Denis Hirson, wat tans in Suid-Afrika toer.

Boeke
Gratis

Waar is Freud in Afrikaans?

’n Letterkundige bekyk ’n hand vol boeke wat inspeel op Sigmund Freud, insluitende ’n Afrikaanse roman.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Die erwe van sy vaad’re herbedink

Francois Lion-Cachet het van die gebaande weg afgewyk, maar met Ons Klyntji trap hy in sy oorgrootjie se voetspore.

Vrye Tyd
Gratis

Wie is Bonnie Raitt?

’n Verslaggewer by die Grammys noem haar ’n ‘onbekende’ sangeres. Ons musiekkenner stel die saak reg.

Vrye Tyd
Gratis

Rissiesous vir ’n nuwe begin

Koreaanse gochujangsous gee ’n kosskrywer nuwe moed.

Vrye Tyd
Gratis

Oor ’otdogs, wasgoedwas en bankrot rugby

Ons sportskrywer berig oor ons rugbyspanne se lyding oorsee waar hulle worsrolletjies pleks van eendlewer moes eet.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae aan Sandra Prinsloo

Wie beter om ’n diva se 100ste verjaardag te vier as ’n ander diva? Sandra Prinsloo word Maria Callas in Master Class.

DIE WEEK SE NUUSBRIEWE