24 Maart 2023

Baldadige teater van woede

Nuus & Politiek
Gratis

Het Malema SA aan die skrotum beet?

Die EFF se ‘national shutdown’ was toe nie ‘national’ óf ’n ‘shutdown’ nie.

Nuus & Politiek
Gratis

EFF se nasionale inperking ’n reuse-sukses

Die ‘nasionale inperking’ op 20 Maart was strategies briljant en ’n goeie begin om die EFF se magsbasis te verstewig.

Nuus & Politiek
Gratis

Die ‘toiletpapier’ wat Vladimir Putin se lewe kompliseer

Dit gaan ’n interessante paar maande tot Augustus wees.

Nuus & Politiek
Gratis

Om te bly waar dit onveilig is

Stephanie Kemp se lewe is ’n inspirerende morele getuigskrif van opstaan vir wat reg, goed en regverdig is.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Ozempic: Nuwe wonderkuur vir gewigsverlies?

Dit word voorgeskryf vir die bestuur van tipe 2-diabetes, maar wat van gewigsverlies? Hoe werk dit en is dit veilig?

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Versoeters met bitter nagevolge?

Die toenemende gebruik van kunsmatige versoeters het implikasies wat nog nie behoorlik verstaan word nie.

Vrye Denker
Gratis

Sit Helen en Juju aanstons op hok

Dis die DA en die EFF se skuld dat ons nie meer ’n winkel het nie.

Vrye Denker
Gratis

Ek soek meer regte as mans

Hoe sal die wêreld lyk as vroue in beheer is en al die groot keuses maak wat mans tans maak?

Boeke
Gratis

Swart soos noir is die beurtkragnag

Ons boekeredakteur selfmedikeer met twee sielkundige rillers wat haar eie lewe mak en beheerbaar laat lyk.

Boeke
Gratis

’n Fyn stippellyn tussen fiksie en realiteit

’n Literêre toeris beland in Asheville, Noord-Carolina, waar sy vir Zelda en Scott Fitzgerald vind op ’n reënerige dag.

Boeke
Gratis

Meester van mite en magiese realisme

Rushdie se jongste boek begeester, vermaak en resoneer met die fluistering van fiksie.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Stories oor simpelgeit

Mens is net mens en geeneen van ons funksioneer 24/7 optimaal nie. Maar jy word dit vergewe as jy vir jouself kan lag.

Vrye Tyd
Gratis

Pink Floyd blaas ons ore oop

Die rockgroep wat met The Dark Side of the Moon musiek ’n nuwe rigting laat inslaan het.

Vrye Tyd
Gratis

Kos is nie kasterolie nie

’n Nuwe boek wat bevestig wat ons almal eintlik weet: Met die regte kos dokter jy jou lyf gesond.

Vrye Tyd
Gratis

Fifa se besnede vyf-voet-tien-penis

Hoekom nog sokker bepleit? Daar’s reeds so baie op TV.

Vrye Tyd
Gratis

15 reëls as jy sosiale media gebruik

Pasop vir naam weggooi op sosiale media.

DIE WEEK SE NUUSBRIEWE