7 April 2023

Tyd vir kies-jou-bedmaat, SA!

Vrye Denker
Gratis

Dit woel en roer in die politieke pot

SA politiek is in ongekende waters. Veral twee groeperings gemik op ontworteling van die ANC in 2024 kan die pot roer.

Nuus & Politiek
Gratis

Gode van oorlog, duiwels van politiek

Krygkor-ooreenkoms met Chinese tart nogmaals die VSA.

Nuus & Politiek
Gratis

‘Ek het vir die Facebook-verkragter gewerk’

Hoe Thabo Bester twee mediaraadgewers probeer werf het vir wat ons nou weet ’n buitengewone bedrogspul was.

Wetenskap & Tegnologie
Gratis

Skryf KI aan mensdom se slothoofstuk?

Die dag as masjiene slimmer as ons word ...

Nuus & Politiek
Gratis

Politieke Notaboek | Het Zuma darem vir Trump gewhatsapp?

Oor twee presidente in die strafhof en die ANC se vreemde heldeverering vir nog een: Vladimir Putin.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Gee stres ’n skop onder die jis

Wat kan ons doen – nie net om simptome te verlig nie, maar ook om oorsake van stres in die samelewing aan te pak?

Vrye Denker
Gratis

Keuring vir ’n nefie en ‘Jesus van die Vaal’

Laat Jansen se benadering in ‘Corrupted’ reg geskied aan die kompleksiteite onderliggend aan korrupsie in universiteite?

Vrye Denker
Gratis

Tot eer van iemandgeit

Dit is die dae van min woorde en ingelêde vis en sy haar kan verbeel dat die aarde stil geraak het, die dae heilig.

Vrye Denker
Gratis

Boelies en verontmensliking

Jy het nie die reg om ander met meerderwaardigheid te boelie nie.

Boeke
Gratis

Seuntjie in sepia teen die klipmuur in Clarens

P.P. Fourie oor ‘Ons skulde’, ’n wraakfantasie, ’n alternatiewe lewe van die kind in ‘’n Hart is so groot soos ’n vuis’.

Boeke
Gratis

Episode 2: Die dae van die wit dahlia

Lees die slotaflewering van Gerda Taljaard se meesleurende verhaal oor vriendskap en verlies.

Boeke
Gratis

Wat maak van ’n boek ’n klassieke teks?

’n Letterkundige beskou onder meer ‘Een vir Azazel’ deur Etienne Leroux en ‘Antraks’ deur Piet van Rooyen.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Oor 20 jaar: Ons kyk terug en vorentoe

Dinge waaroor jy jou gaan skaam en dinge wat gaan verander.

Vrye Tyd
Gratis

G’n Abba, g’n begrafnis

Hoe gemaak as jy nie begrawe wil word nie?

Vrye Tyd
Gratis

Moderne melkpoedings vir outydse nostalgie

Geniet nuwerwetse melkpoedings sonder skuldgevoel.

Vrye Tyd
Gratis

Ek’s hier om die Bulle te prys, nie begrawe nie

Ons sportskrywer kry sy Bul-pêlle jammer.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae aan Anton Goosen

Die Liedjieboer spoel liggies mond uit oor 'n paar goedjies.

KLUBHUIS

Klubhuis
Gratis

Joodse Literêre Fees bou bande

Van boekgesprekke tot menseregte en kosjer-wyn.

DIE WEEK SE NUUSBRIEWE