21 April 2023

QUEENAGE KICKS EN ’N NUWE BEGIN

Nuus & Politiek
Gratis

Staan op, Suid-Afrika 3.0

Suid-Afrikaanse politiek het dié week ’n inspuiting gekry wat dalk net ons kranke politieke liggaam nuwe lewe sal gee.

Nuus & Politiek
Gratis

Hoekom val slim vroue vir misdadige mans?

Hoekom slu misdadigers intelligente minnaresse aantrek, wat dan toelaat dat hulle gemanipuleer word.

Nuus & Politiek
Gratis

Padkaart vir die SAL

Derek Hanekom skets in ’n onderhoud met VWB die SAL se pad vorentoe in die nadraai van staatskaping en korrupsie.

Nuus & Politiek
Gratis

Katnes by tronk wéér bekyk ná Bester ontsnap

Dis verbasend om te hoor dat G4S tot Februarie vanjaar ontken het dat Thabo Bester ontsnap het.

Vrye Denker
Gratis

Waaroor jy moet dink voor jy jou laat ink

Is jy dol oor tatoes maar bang jy gaan later spyt wees dat jy een gekry het? Of gril jy daarvoor?

Vrye Denker
Gratis

Om weg te loop uit hierdie grootmenswêreld

You are such queenagers, lag hul seun. Queenager, proe ek aan die woord asof dit lekkergoed is.

Vrye Denker
Gratis

Twee bruilofsfeeste, een paar skoene en ’n das

Oor twee drasties verskillende troues, vleispasteitjies en plastiekskoene.

Boeke
Gratis

Wilde vampierseks en warm wraak

Ons boekeredakteur wil soms buite haar gemaksone lees en vertel jou van 'n nuwe aandagtrekker op die rak.

Boeke
Gratis

Met ’n hupstoot van Jakes Gerwel

Hy was in die greep van ’n middeljare-skrywersblok tot hy die kans gekry het om aan die alledaagse te ontsnap.

Boeke
Gratis

Jou geboortegrond is deel van jou DNS

Oor ’n aangrypende bundel met expat-ervarings wat Frederik de Jager saamgestel het.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Oupa en seun skuil onder ’n koelteboom

In die stilte van ’n boom kry ’n kind moed om sy storie vir sy oupa te fluister.

Vrye Tyd
Gratis

Dis nie Stevie en Lindsey nie, maar toemaar

Daisy Jones vertel dalk (of dalk nie) die verhaal van Fleetwood Mac se sterre. Maar daar’s altyd die musiek.

Vrye Tyd
Gratis

Moenie vir Gwyneth of Aletta glo nie

’n Kosskrywer se obsessie met gesondheidskure is op ’n einde.

Vrye Tyd
Gratis

Alles verander altyd – krieket en rugby ook

Ons sportskrywer moet hom berus by ’n paar dinge, ook dat sy dae van meerdaagse krieket verby is.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae aan Conrad Botes

Sedert 1992 is hy saam met Anton Kannemeyer van die voorste shit stirrers in die Afrikaanse leefwêreld.

HIERDIE WEEK SE NUUSBRIEWE