28 April 2023

OM ’N NUWE HUIS OP KLIP TE BOU

Nuus & Politiek
Gratis

’n Nuwe vlaag van People Power

Ons, die mense, kan die politieke leiers laat verstaan dat ons belangriker as die empire-bou van politieke partye is.

Nuus & Politiek
Gratis

Hersov tot Goudstad se redding?

Die entrepreneur Rob Hersov speel ’n rol agter die skerms om Johannesburg van ’n ANC/EFF-koalisie te probeer red.

Nuus & Politiek
Gratis

Tussen snellers en skellers en ‘Down with Wim’

Rudi Buys praat oor die wantroue tussen die US se dagbestuur en universiteitstrukture, die rektor, en brugbouers.

Vrye Denker
Gratis

Sonder morele kompas verloor SA wêreld-aansien

Die land kies ál meer kant en verontagsaam internasionaal aanvaarde waardes en reëls.

Vrye Denker
Gratis

Paarrym op die kaal blaaie van die lyf

Daar is die doen. En dan is daar die dink – die diep, ryk landskap van ons begeerte en erotiese intelligensie.

Nuus & Politiek
Gratis

Die Boertjies wóél op Amerikaanse plase

Wat maak Suid-Afrikaners so aantreklik as seisoenswerkers in die VSA en hoe ervaar hulle dit?

Ekonomie & Geldsake
Gratis

Dollar is kop-af, maar einde sal nie oornag wees

Die term ‘de-dollarization’ is nie nuut nie, maar sedert die Russiese inval in Oekraïne duik dit ál meer dikwels op.

Nuus & Politiek
Gratis

Politieke Notaboek | De Ruyter word bloots gery

Oor André de Ruyter se jongste beproewinge, nuwe omstrede Helen Zille-tweets en ’n singende president.

Boeke
Gratis

Ons is almal vlugtelinge, vreemdelinge, bywoners

’n Ontstellende boek oor mense se wreedheid teenoor mense, oor ontheemdes, en oor die stories wat ons laat oorleef.

Boeke
Gratis

Help! Die groot filosowe verwar my

Ek dink ek dink, dus is ek. Altans, so dink ek. En dis so naby as wat ek aan filosofie kom.

Boeke
Gratis

Tydig, eietyds, toekomsgerig en tydloos

Die opwindende nuwe publikasies wat wag en wink op die winkelrak.

Boeke
Gratis

Die dassie-adder

Dié week se storie kom uit die pen van Dianne du Toit Albertze, wat op die kortlys vir die Eugène Marais-prys was.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

’n Seehuis genaamd ‘Spes Wat-nou-weer?’

’n Skrywer op soek na ’n seehuis of na dinge soos dit was.

Vrye Tyd
Gratis

As mens ’n ghoeroe van ’n man maak

’n Nuwe selfhelpboek laat swig ’n sterk vrou (tydelik).

Vrye Tyd
Gratis

Kooplus con Patate

Die dag toe ’n oorbodige implement agter uit die kas gered is deur ’n aartappelpizza.

Vrye Tyd
Gratis

Medvedev – ’n ‘Dostojefski-koorsdroom’

As jy ’n syfermens is, sal jy moet erken die lang Rus met die seekat-arms is tot dusver 2023 se toptennisspeler.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae aan Bettina Wyngaard

Dié regsgeleerde en skrywer praat oor Ramaphosa, beurtkrag en wat sy lees.