5 Mei 2023

Vrye Denker
Gratis

Die dag as ons die weermag regtig nodig kry

Vrede en veiligheid buite ons landsgrense is nie gewaarborg nie.

Nuus & Politiek
Gratis

Die treurspel van wanvoeding in SA

’n Kwart van Suid-Afrikaanse kinders se breine sal nooit tot hulle volle kognitiewe potensiaal ontwikkel nie.

Nuus & Politiek
Gratis

Swart onderwys ’n misdaad teen die mensdom

Die mislukkende onderwysstelsel is nou die primêre drywer agter die gevaarlike en groeiende ongelykheid in Suid-Afrika.

Vrye Denker
Gratis

Vrae oor News24 se Eskom-exposé

Adriaan Basson beantwoord vrae oor Jacques Pauw se opspraakwekkende Eskom-artikel en die tydsberekening daarvan.

Vrye Denker
Gratis

Krimi oor Chris Hani boei tot op einde

'n Opspraakwekkende boek oor die Hani-moord konfronteer die leser met ongemaklike waarhede en fassinerende feite.

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe gewone Suid-Afrikaners aankap − en cope

Met ’n staat wat so te sê uit ons lewens verdwyn het, pas ons maar self aan.

Nuus & Politiek
Gratis

Gauteng-gesondheid kort net spyker in doodskis

Ondanks ’n begroting van meer as R60 biljoen is die Gautengse openbare gesondheidstelsel in ’n kritieke toestand.

Vrye Denker
Gratis

Hoekom CR se rusbank-dollars saak maak

Dit voel of mense in hulle eie etniese gemeenskappe teruggeval het en soms hulle immoraliteit van daar af regverdig.

Boeke
Gratis

Waar is al die blomme heen?

Ons boekeredakteur het Johan Vlok Louw se nuwe roman oor die absurde brutaliteit van oorlog gelees.

Boeke
Gratis

Ek het ophou waarheid skryf

Hy laat deesdae feite aan niefiksieskrywers oor, sê die bekroonde skrywer.

Boeke
Gratis

Cormac McCarthy en ’n giftige geweld

Ons resensent sukkel jare reeds om enige boek deur Cormac McCarthy te lees, maar sy probeer weer.

Boeke
Gratis

Belydenisromans in die skemering

Twee klassieke romans oor onbeantwoorde liefde en ’n moderne roman wat die verromantisering van moederskap ontmasker.

Boeke
Gratis

Serendipity en die oorsprong van tyd

Dié skrywer verkneukel hom in boeke wat soveel kos soos vier groot blokke goeie kaas.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Die dag van die souttert en die boerboon

Die Britse koning se kroning is dalk die onbenulligste dag van die dekade.

Vrye Tyd
Gratis

’n Ontboeseming oor buustelyfies

Bra-dra is nie vir sissies nie.

Vrye Tyd
Gratis

Aletta verloor haar lus vir kook

Kan ons lui kosskrywer met minder as 15 minute se voorbereiding vir agt mense ’n spoggerige bord Sondagkos voorsit?

Vrye Tyd
Gratis

Oor taai vroue en ‘onvroulike’ sport

Baadjiedraers se besluite kan sportvroue nie meer kortwiek nie.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae aan Kirby van der Merwe

Hy versamel vreemde dinge, maar ook pryse vir beeldhou- en joernalistieke werk en onlangs die Eugène Marais-prys.