23 Junie 2023

Nuus & Politiek
Gratis

Rusland, die vredesinisiatief en die wapenhandelaar

Ivor Ichikowitz sê hy is eintlik ’n ondersteuner van Oekraïne.

Nuus & Politiek
Gratis

Cyril & kie praat reguit met Putin

As Vladimir Putin ja-broers verwag het toe Afrika-leiers hulle saak gaan stel het, het hy hom lelik misgis.

Nuus & Politiek
Gratis

SA verdien beter as verrotte politieke stelsel

’n Slim, jong leier in Rise Mzansi stippel haar radikale ander visie vir SA uit.

Vrye Denker
Gratis

Parlement toe met jou, Zackie van Soutrivier

Hy duld nie onreg nie, al van jongs af. Nou wil hy ’n LP word.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker
Gratis

Soms is die Hel die Hemel

’n Goeie 4x4-voertuig kan jou help om te reis na plekke waar min ander mense kan uitkom.

Vrye Denker
Gratis

Die dag toe ek vir my ’n wapen gekoop het

Sy was moeg daarvoor om bang te wees vir mans. Toe gaan sy na ’n wapenwinkel toe.

Vrye Denker
Gratis

Fliekseks en vaal wasgoed

Seks verfilm nie so goed nie.

Vrye Denker
Gratis

Nuwe musiek kán roerend wees

’n Ontdekking of twee in ’n Stellenbosch waar dinge nie meer is soos dit was nie.

Vrye Denker
Gratis

Goeie idees verrot by slegte mense

Ons kan nie ou onreg gebruik om nuwe onreg te regverdig nie.

Vrye Denker
Gratis

Het ons nou by die egte selfhelp-fase uitgekom?

Die ANC se verraad teenoor sy eie kiesers gaan nie deur die normale verloop van sake omgedraai word nie.

Boeke
Gratis

Passasier van sy penis en die puin wat hy nalaat

Fourie se jongste roman is daarop uit om die seuntjie in sepia teen die klipmuur in Clarens te wreek.

Boeke
Gratis

Kerouac, Beatnik-rebel met ’n knorpotstreep

Mercia S. Burger was in Lowell, Jack se geboortedorp, en het ’n kuns aangeleer om sy jazzy jamsessie-prosa te lees.

Boeke
Gratis

Verdwaalde spoke en prostitute in foonhokkies

Ons praat met Sven Axelrad oor sy koorsdroom van ’n debuutroman.

Boeke
Gratis

Tant Drieka was arm, maar skoon

'n Kortverhaal oor die goeie ou dae, of was hulle sleg?

Boeke
Gratis

Van skeepswrak tot eeue oue spookstories

Van muitery tot pandemies, Sokrates, rassehaat en antieke spoke – hier is iets vir enige leser.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Botterbulle: As lekkerkyk wegkyk word

Die meeste botterbulle verander weens hulle liefde vir braaivleis, bier en brannas in botterballies.

Vrye Tyd
Gratis

Jaloesie laat groot skryfkoppe stamp

Die groen monster het die lewenslange vriendskap van drie ikoniese skrywers aan die keel beetgekry.

Vrye Tyd
Gratis

Tannie Huibrie se staatmaker-poeding

’n Poeding uit ’n dankbare hart wat ’n staatmaker sou word.

Vrye Tyd
Gratis

TV-sport uit ’n koorsige siekbed

As griep jou plattrek, kyk mense jou darem met simpatie aan as jy sewe dae lank net lê en TV-sport kyk.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae aan Lien Botha

Op haar werktafel lê ’n collab met Raymond Smith en ’n bundel kortverhale.