13 Oktober 2023

Vrye Denker
Gratis

Goddelose plek sonder eenvoudige waarhede

Israel en Gaza: Hoeveel kinders ken steeds niks anders as honger, vrees en geweld nie?

Vrye Denker
Gratis

Een wang en twee voete kan Bokke se game versuur

Die vooruitsig oor die kwarteindstryd tussen ons en Les Bleus is effens ontsenuend.

Vrye Tyd
Gratis

V&A: Ons praat rugby met John Dobson

Die Stormers se hoofafrigter praat oor alles te make met Wêreldbeker-rugby ... en sy volgende roman.

Vrye Denker
Gratis

Adrenalien-junky, space cowboy en proefbuis-pa

Wie ís die omstrede risikoverslaafde Elon Musk eintlik?

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Nuus & Politiek
Gratis

Medemenslikheid is skaars in Israel en Gaza

Teenstrydighede, onkunde, vooroordeel en ander dinge wat die werklikheid wegsteek.

Vrye Denker
Gratis

’n Progressiewe Jood se dubbele woede

Hamas se aanval op Israeliese burgers is afgryslik, maar so ook die lyding en vrees van Palestynse burgerlikes in Gaza.

Vrye Denker
Gratis

13 dokkies wat jou vasgenael sal hou

Dokkies wat Ali van Wyk opgeval het, van Netflix se glansende nuwe produksies tot ’n grinterige argieffilm uit 1955.

Vrye Denker
Gratis

Country-sanger wat deur links en regs kloof

Kan Oliver Anthony die stem word wat deur die geraas van verdeeldheid sny?

Vrye Denker
Gratis

Wanneer die staat mag doodmaak

Sou politici wat die doodstraf wil terugbring bereid wees om self die vuilwerk te doen?

Mense & Kultuur
Gratis

Nie vir sensitiewe kykers

Is snellerwaarskuwings in die teater en sensitiwiteitslesers vir fiksie ’n vorm van sensuur of is dit vooruitgang?

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Die weg na gesondheid is met dagga geplavei

Medisinale dagga kan dalk die grense tussen Westerse en tradisionele medisyne vervaag, ten koste van Groot Farma.

Vrye Denker
Gratis

Joernaliste moet SA se brein suurstof gee

Die edik dat die media ‘binne hoorafstand’ van hul gehoor moet wees, is die resep vir confirmation bias en onkunde.

Vrye Denker
Gratis

Kan ’n rotsvaste staat gekantel word?

Ondanks die idee dat die ANC by die stembus uit die saal gelig kan word, plaas die getalle so ’n hernuwing buite bereik.

BOEKE

Boeke
Gratis

Bonnacasina Botha se ink en ander boeiers

Van Nataniël se eiesoortige humor tot ’n krimi wat jou uit die slaap sal hou.

Boeke
Gratis

‘Kwaaiwater’ kook met karakters

Jy sal die jongste boek in Irna van Zyl se misdaadfiksiereeks wil verslind.

Boeke
Gratis

Die verrimpelde gesig van die horlosie

Duimnaelsketse oor 'n rubriekebundel wat besin oor tyd en ander gawes; lewensinsigte sonder om te preek.

Boeke
Gratis

Kaboel en die hele kaboedel

Oor die missies en emosies van gewone mense in Afganistan in ’n tyd van oorlog, met karakters wat jou sal aangryp.

Boeke
Gratis

Weinstein en Elton John met brannas en rissies

Van Weinstein tot uitbuiting tot Elton John se liriekskrywer en ’n bietjie branderigheid.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

’n Laaste hoera

’n Toer op die wa- en voetspore van jou familie is nie sonder duwweltjies nie, maar alle paaie lei na die geliefde land.

Vrye Tyd
Gratis

Ontvlug aan daardie doemverhale

Koreaanse draaiboekskrywers laat jou voel daar is altyd plek vir hoop en goeie eindes.

Vrye Tyd
Gratis

’n Pan kos vir klein Liesbet Bokbaard

’n Resep spesiaal vir ’n honger weeskind wat haar lekker sou laat slaap.

AGTERBLAD

Vrye Tyd
Gratis

Vonds van die week

Goeters wat jou lewe makliker of lekkerder kan maak.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae vir Bibi Slippers

Haar nuwe digbundel, Soekenjin, is pas uitgereik. Nou skaaf sy aan haar eerste vollengte-film as skrywer en regisseur.