20 Oktober 2023

Vrye Denker
Gratis

Cyril is reg oor Gaza, maar ...

Ramaphosa begryp nie die komplekse Gaza-situasie ten volle nie, maar verantwoordelike mense sal sy standpunt verstaan.

Vrye Tyd
Gratis

Rose of Bokke, Kiwi’s of Poemas?

Ons rugbyghoeroe bekyk die spanne en die planne in die Wêreldbeker se halfeindstryde.

Vrye Denker
Gratis

Suid-Afrika: Je suis Cheslin

Suid-Afrikaners is ’n kleurvolle klomp bliksems wat nie gaan lê nie. Verslaaf aan hoop.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

‘Almal gaan uitvind ek weet nie regtig wat ek doen nie!’

Mens sien al hoe meer inligting oor hierdie verskynsel, en sosiale media is een van die belangrikste aanhelpers daarvan.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker
Gratis

‘Waarom sou dit dié keer anders wees?’

Piers Morgan en Bassem Youssef vat mekaar aan in ’n insiggewende maar wrang gesprek oor Israel en Palestina.

Vrye Denker
Gratis

Voëls van eenderse, bloederige vere

Daar is niks wat ons regstreeks aan die Gaza-katastrofe kan doen nie, maar ons kan sorg dat hulle in die kollig bly.

Vrye Denker
Gratis

Wat? Het Johannesburg ophou groei?

Vrye Denker
Gratis

Koning Saul en 'n leë bottel bier (of drie)

Ons skrywer was onlangs desperaat opsoek na antwoorde, spesifiek oor koning Saul.

Mense & Kultuur
Gratis

Op die punt waar kerk en staat mekaar kan vind

In die apartheidsjare het die destydse hoofstroomkerke ’n sê in die landspolitiek gehad. Hoe staan sake nou?

BOEKE

Boeke
Gratis

Moorddadige tieners en internet-fandoms

Twee boeke oor tieners wat moor en toor uit die pen van onderskeidelik Eliza Clark en Jo Nesbo.

Boeke
Gratis

’n Wonderwêreld van boeke met min woorde

Een se letterkundige meesterstuk is vir ander 'n onnodige las in die biblioteek van te veel woorde en te min prentjies.

Boeke
Gratis

Duiwelsroos se gif kies kortpad kop toe

Strip-skaak in 'n roman wat ons resensent beskryf as Stephen King gemeng met David Lynch en Afrika.

Boeke
Gratis

Interaktiewe, skerp, kreatiewe kinderboek

Die nuutste boek in die gewilde Lotta-reeks: Lotta is op ’n sending om die eekhorings te red.

Boeke
Gratis

Fiksie en geloof, so vreemd soos feite

Oor Madonna, bygeloof, Neandertal-embrio’s en toordery.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Op ’n kroes-sade: Dis hare en dis myne

’n Gekompliseerde, duur haarritueel kan ure verg, maar kan in twee woorde opgesom word: Ef-of, kroese.

Vrye Tyd
Gratis

Basta met ont-plooi-ing!

Al hoe meer vroue verkies ’n natuurlike voorkoms en verwerp die druk van die skoonheids- en modebedryf.

Vrye Tyd
Gratis

Twee epiese braai-bykosse

Soms help die aanlyn algoritme tog, soos met warm heuning.

AGTERBLAD

Vrye Tyd
Gratis

Vonds van die week

Hier is goeters wat jou lewe makliker of lekkerder kan maak.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae vir Algria

Dié bekroonde grimeerkunstenaar praat oor alles van velsorgprodukte tot plastiese chirurgie.