10 November 2023

Vrye Denker
Gratis

Juju en rugby-apartheid: twee kante van die saak

Julius Malema se feite oor die geskiedenis van rugby aan die suidpunt van Afrika is nie heeltemal reg nie, maar ...

Vrye Denker
Gratis

Verregses se fut is uit – wie moet ons bedank?

Voor 1994 was die vrees dat regse terrorisme die nuwe demokrasie sou kon kelder. Dit het toe ’n muis gebaar.

Mense & Kultuur
Gratis

Chang word ’n doula vir verandering

Hoe Covid die mensdom ontwrig het en hoe die trends rondom die lewe en dood vir altyd verander het.

Vrye Denker
Gratis

Wat ís dit met die NGK wat nie kan saamstaan nie?

’n Dominee se kind kan die kerk verlaat, maar die kerk verlaat nie vir jou nie.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Nuus & Politiek
Gratis

Die liefde vir die Bokke is Julius se kriptoniet

Die flip-flopper-in-chief se eintlike motiewe, en Suid-Afrikaanse entrepreneurs se nuwe mylpale.

Vrye Denker
Gratis

Die moeder van camino’s en mans in sarongs

Ontsnap vir ’n oomblik aan die bla-bla-bla van die politici en van die donker nuus van oorloë en armoede.

Vrye Denker
Gratis

Operalia: Bravo vir ons eie Nombulelo Yende

SA sopraan en mezzosopraan wys dat van die beste stemme in nuwe geslag operasangers van die suidpunt van Afrika kom.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Die marteling van klank wat in jou kop weergalm

Dryf die geluid van iemand wat hul naels knip jou tot raserny? Dan ly jy miskien aan misofonie.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Wanneer mans oor die Romeinse Ryk swymel

’n TikTok-gier toon die moderne man is besete met 'n vergane empire.

AGTERBLAD

Vrye Tyd
Gratis

Stap agteruit in visserman-sjiek

Goeters wat jy nie wil misloop nie.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae vir Bertus Basson

Suid-Afrikaanse kulture inspireer die geregte van hierdie sjef en restauranteienaar.

Boeke
Gratis

Vier blink vensters op die wêreld

Ons boekeredakteur verken sonder paspoort die uithoeke van die aarde tussen die bladsye van boeke.

Boeke
Gratis

Hans versus die semenryke skurk

Ons resensent meen Rudie van Rensburg se 90-jarige held is veel cooler as James Bond.

Boeke
Gratis

’n Loflied aan woordeboekmakers

Kom ons salueer die taalindoenas en diegene wat al die taalregisters magistraal beheers.

Boeke
Gratis

Dis net vel, silly!

’n Boek wat kinders op 'n prettige manier leer dat kleur net veldiep lê.

Boeke
Gratis

Die huis met die lemmetjiegroen voordeur

Oor verlange, verlies en vertrek.