26 Julie 2024

News & Politics

Kamala se fabelagtige wedergeboorte

Een onderwerp was dié week op almal se lippe in Amerika: die ‘kroning' van Kamala Harris as presidentskandidaat.

Nuus & Politiek
Gratis

Van Biden se skadu tot die vrou wat Trump kan klop

Skielik dink Amerikaners die huidige visepresident het nie meer net ’n buitekans nie.

Nuus & Politiek

Hier kom Kamala met haar memes

Kamala Harris en haar span begryp Gen Z se aanlyn wêreld. Dit bevoordeel haar in die Amerikaanse presidentsverkiesing.

Nuus & Politiek

Impimpi of ongewone bevrydingsheld?

Ná Julius Malema se jongste aanvalle op die president is dit tyd om weer na die storie agter Cyril Ramaphosa se...

Nuus & Politiek

Raadpleeg alle partye, nie net dié in die RNE

Die EFF en MKP verteenwoordig ’n kwart van 29 Mei se stemme en behoort geken te word in regeringsoorsig,

Theodore Key | @theodore_key_illustration
Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker
Gratis

Die nuus wat jou tandstopsels sal los skud

Die meme-sfeer word oorheers deur Kamala Harris en Donald Trump, en dit gaan nog vir drie maande voortwoed.

Vrye Denker

Sluipmoorde: die oorlog wat ons moet wen

Aanvalle soos die een op SAID-advokaat Coreth Naudé wys dat 'n nuwe strategie nodig is om misdaad te klop.

Vrye Denker

Eilandtrauma was Monique se kantelpunt

Amper 25 jaar gelede is Monique Strydom en 20 ander deur Islamiste as gyselaars in 'n reënwoud aangehou.

Vrye Denker

Die nuwe etiket: 39 opgedateerde reëls

Goeie maniere gaan steeds oor vriendelikheid, bedagsaamheid teenoor ander mense en vrygewigheid.

Nuus & Politiek

Wat Cyril vir sakemense gesê het

Hoe breek die president weg van die verlede?

Boeke

’n Rooi windjekker en flikkerende dildo

Twee nuwe Afrikaanse romans wat jou laat stres, ril, lag en beter voel oor die mensdom

Vrye Tyd

Jalapeño’s vir piekniek op beste strand

Suid-Afrika het die beste olyfolie, rapporteer die Fomolistas. Hulle toets jou ook oor die Spele in Parys.