2 Augustus 2024

Nuus & Politiek

MAGA obsessief oor vroue se liggame

JD Vance, Donald Trump se kandidaat vir die visepresidentskap, is behep met patriargie op 'n plein creepy manier.

Nuus & Politiek

SA intelligensiedienste is beróérd

Nasionale intelligensie is 'n oksimoron, veral in Suid-Afrika se geval met sy gebrek aan kapasiteit en paraatheid.

Nuus & Politiek

MKP het nié die ANC van sy sondes verlos nie

Ons moet waak om nie in 'n vlaag van RNE-forie ANC-korrupsie saam met die MKP en die EFF onder die mat in te vee nie

Theodore Key | @theodore_key_illustration
Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker

Die nuus wat jou met ’n veer kielie

Vandeesweek se nuus sal 'n satiriese Monty Python-nuusbulletin soos Haas Das se Nuuskas laat lyk.

Boeke

Seun van die nasie, en onrus in Onrus

Twee blinknuwe Afrikaanse boeke voer jou na die 1980's en 'n seedorpie.

AGTERBLAD

Vrye Tyd

Kamala kry ’n makeover voor haar takeover

Suid-Afrika bly maar die land wat paleontoloë aantrek. Lees ook oor Gayle en hoe om jou derms reg te behandel.