16 Augustus 2024

Nuus & Politiek

Die opkoms en ondergang van Julius

'n Dekade gelede was hy en vele ander seker Julius Malema gaan eendag president word, maar helaas.

Theodore Key | @theodore_key_illustration
Theodore Key | @theodore_key_illustration

VRYE DENKER

Vrye Denker

Nuus wat ’n babalaas se tjank aftrap

Die werklikheid is die nuwe satire. Vat maar die Australiese breakdanser Raygun by die Olimpiese Spele.

Vrye Denker

Maak jou hande vuil (en rol jou eie tampons)

Marianne Thamm praat oor familie, haar werk en die goed wat die wêreld laat rondomtalie.

Vrye Denker

Project 2025 en waarom Trump daarvan wegstaan

Wat behels dié radikale plan om die Amerikaanse landsregering op sy kop te keer?

Vrye Denker

Sestigs se poprevolusie nou ’n verslawing aan die verlede

'n Nostalgiese terugblik op die goeie ou dae aan die Amerikaanse Weskus en popkultuur.

Vrye Denker

Moet Graaff-Reinet verander na Robert Mangaliso Sobukwe?

Die nuus dat die Oos-Kaapse dorp na die PAC-leier vernoem kon word, het sommige inwoners wit om die kiewe gemaak.

Boeke

Om spektakelagtig uit te rafel

Die veerkragtigheid van die menslike psige bly 'n mens verras.

Vrye Tyd

Hondehotelle, die polkaprinses en ’n klerewoestyn

Die Fomolistas ontdek jou brakkie kan nou vliegtuie jaag, waarsku teen plastiek- en modebesoedeling en stel uitdagings.

Daagliks
Gratis

Die filosofie van die alledaagse lewe

Veel inspirasie en nuwe perspektiewe is te vinde in 'n boekwinkel in die stil Sondagstrate van Los Angeles se middestad.

Daagliks

Ons het krag – en sommer weer hoop ook

Die onverwagse (vir baie) regruk van Eskom skep hoop dat dié sukses kan uitbrei, en daar is sewe dinge wat jy wil weet.