30 Augustus 2024

NUUS & POLITIEK

Nuus & Politiek

Hang die DA se alt-right onderrok uit?

Roman Cabanac is die naaste wat SA aan Tucker Carlson kom. Hy lei nou John Steenhuisen se ministeriële kantoor.

Nuus & Politiek

Simelane: ’n Verhaal van twee tragedies

Bewerings van korrupsie teen dié minister is vir baie mense 'n bitter pil om te sluk.

Nuus & Politiek

Tien redes waarom Eskom weer werk

Ons het vyf maande lank geen beurtkrag gehad nie. En dis nie omdat André de Ruyter nie geweet het wat hy doen nie.

Nuus & Politiek

9 dinge om oor die NGV te weet

Die ANC hou vol dat die beoogde bedeling nie vir private mediese fondse sal plek hê nie. Is dit realisties?

Nuus & Politiek

President Kamala sal nie veel anders wees

'n Harris-presidentskap moet beskou word te midde van die militarisme wat die VSA aanwend om sy historiese missie te bereik.

Theodore Key | @theodore_key_illustration
Theodore Key | @theodore_key_illustration

VRYE DENKER

Vrye Denker
Gratis

Nuus wat die vrees van die haka in jou sit

Op enige gegewe stil week vir humor in die nuus kan 'n mens altyd op Donald Trump reken om tot die redding te kom.

Vrye Denker

Raar en waar: Daar is nét een soos Bolhuis

Die goedgemanierde man met die sjiek pakke en vele dasse.

Vrye Denker
Gratis

Vrou vat pad: Kamoefleer in die Karoo

'n Road trip deur die barste dele van die land met haar eie gedagtes en 'n playlist as geselskap.

Vrye Denker

Kan a-pokke die volgende pandemie word?

Covid se skadu hang donker oor dié nuwe gevaar.

Vrye Denker

Meer as net ’n flou flatus in ’n bitter caffè lätte

Ons kan heelwat leer uit die onlangse skermutseling oor die ware identiteit van die anonieme resensent bekend as Crito.

Nuus & Politiek

’n Toets vir eer, trots en die wêreldranglys

Meeste kenners sien die Springbokke as die gunstelinge vir die toets teen die All Blacks, maar dis hoekom hulle gaan verras.

Boeke

Komplekse, clueless kinders van die wind

'n Boeiende roman oor karakters sonder vyfjaarplanne, en 'n mal plan om 'n sokkertalent iewers in Afrika te vind.

AGTERBLAD

Vrye Tyd

Op blomme en die klank van kleure

Die Fomolistas wil nie die Kaapse blomme met die aanbreek van die lente misloop nie en beduie dus in #6 rigtings.