My plan, verlede week, was om my artikels teen Woensdagaand klaar te hê, sodat ek Donderdagoggend my verjaarsdag kon vier deur vroegoggend saam met my broer die groot berg te gaan uitklim. Ons plan was koffie by die holkrans. En dan ontbytbroodjies by “The Chicken" – 'n sesverdiepingrots bo-op die berg wat soos 'n hoenderhaan lyk.
Dit werk toe nie so uit nie. Donderdag sit ek met 'n storie wat net nie reg voel nie. Ek skaaf van vyfuur die oggend. Ek is eers teen die middel van die middag klaar. Dit is een van daai stukke skryfwerk (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-04-19-om-56-jaar-die-verlede-in-te-stap/) waar ek sukkel om my stem te vind. Waar ek elke stuk lui nostalgie wil wegsny. Soos die vernis op 'n ou tafel, met 'n blaasvlam...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS
Die perfekte Sondag: ’n verjaarsdaggeskenk aan myself
ANNELIESE BURGESS stel haar verjaarsdag uit, deel 'n gedig en verskaf haar gebruiklike dit-en-dat aanbevelings.
Deel
Goeiemôre
My plan, verlede week, was om my artikels teen Woensdagaand klaar te hê, sodat ek Donderdagoggend my verjaarsdag kon vier deur vroegoggend saam met my broer die groot berg te gaan uitklim. Ons plan was koffie by die holkrans. En dan ontbytbroodjies by “The Chicken" – 'n sesverdiepingrots bo-op die berg wat soos 'n hoenderhaan lyk.
Dit werk toe nie so uit nie. Donderdag sit ek met 'n storie wat net nie reg voel nie. Ek skaaf van vyfuur die oggend. Ek is eers teen die middel van die middag klaar. Dit is een van daai stukke skryfwerk (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-04-19-om-56-jaar-die-verlede-in-te-stap/) waar ek sukkel om my stem te vind. Waar ek elke stuk lui nostalgie wil wegsny. Soos die vernis op 'n ou tafel, met 'n blaasvlam...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
MederedakteurAnneliese Burgess is mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.