Jong mense die eerste keer meer konserwatief as hulle ouers

DINSDAG MET ANESCA SMITH

Jong mense die eerste keer meer konserwatief as hulle ouers

Hoe jonger, hoe konserwatiewer is Nederlanders, skryf ANESCA SMITH.

Boedapest was die naweek dié plek om te wees as jy deel is van Europa se verregse of ultra-konserwatiewe gemeenskap.

Pres. Viktor Orbán van Hongarye was vir die derde jaar agtereenvolgens gasheer van die radikaal-regse CPAC-kongres – oorgewaai van Amerika – waar jy al by die ingang begroet word deur 'n “No Woke Zone”-spandoek ingeval jy as linksgesinde verdwaal het.

Die enigste rede waarom die kongres op my radar was, was omdat Nederland se eie Donald Trump, Geert Wilders, ’n eregas by die geleentheid was. Orbán sou natuurlik verkies het om Wilders as premier van Nederland te verwelkom, maar dié hoop het goddank nou byna heeltemal vervaag al het Wilders se party die meeste stemme in die onlangse verkiesing binnegesleep...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.