Afrikaan, Afrikaner, mieliepapkoning, hondeliefhebber

MAANDAG MET MAX

Afrikaan, Afrikaner, mieliepapkoning, hondeliefhebber

MAX DU PREEZ skryf oor die dag toe Eugène Terre’Blanche vir hom gesê het hy is nie 'n Afrikaner se gat nie.

EK is 'n Afrikaner. En ek weier om te bedank.

Wat maak van my 'n Afrikaner, en hoe maak dit my anders as mense van ander etnisiteite, indien enigsins?

Ek was daar in 1990 rond deel van 'n televisiegesprek oor Afrikaner-wees en hulle/ons houding oor die komende demokrasie. AWB-leier Eugène Terre’Blanche was ook op die paneel. In 'n stadium het hy my in Afrikaans toegesnou: “Man, jy is nie 'n Afrikaner se gat nie.” My reaksie was: “Ja, Eugène, en jy is.” (Ná die opname en buite die studio moes ek, uhm, hol om voor sy kwaai lyfwagte te bly.)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.