’n Ode aan die gekke kattetante (en die bonkers katballie)

KATTEKWAAD

’n Ode aan die gekke kattetante (en die bonkers katballie)

Sy het grootgeword met katte en het hulle vreeslik lief. Maar sy weet die argetipe van die gekke kattetante volg haar oral waar sy gaan. MADELEINE BARNARD het die ‘crazy cat lady'-etiket onder 'n vergrootglas geplaas.

EK is ’n gekke kattetante. ’n Crazy cat lady. En eerder as om halfhartig om te gaan met hierdie gewraakte argetipe, dra ek haar soos 'n koningskleed, al is dit een vol kathare.

In my kinderdae was daar op ons werf nie minder as 21 katte nie. Hulle was langhaar, korthaar, bont, gemmer, swart, swart-en-wit en elke kleur tussenin en hulle was onlosmaaklik deel van my grootword. Ek vermoed ek kan hulle gedeeltelik verantwoordelik hou vir my groot liefde vir die spesie Felis catus. Maar “katmense” word mos deur sommige as effens aan die vreemde kant beskou. Gekke kattetantes. En bonkers katballies.

Gekke kattetante (in ’n galsterige neutedop)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.