TeeVee en High-Fivers: Luister, ontwaak en ontdek

AGTERBLAD

TeeVee en High-Fivers: Luister, ontwaak en ontdek

Fomolista, ILSE BIGALKE sê wat jy op die stroomdienste moet kyk. CELESTE THERON, ons Gauteng-bydraer, vertel ons waarheen haar kunskompas wys. Dan deel leser JOHAN NEL, 'n nierspesialis van Stellenbosch, sy gunsteling-klassieke musiek. High Five en geniet dit!

  • 19 April 2024
  • Vrye Tyd
  • 5 min om te lees
  • artikel 16 van 27

Wat kyk ons die week? 

Ilse Bigalke se teevee-aanbevelings:

Line of Duty, 'n golden oldie waarvan die volledige ses seisoene op Amazon te sien is, is ʼn briljante en veelbekroonde misdaaddrama wat vir die BBC geproduseer is. In dié genre jaag die manne en vroue in blou gewoonlik die boewe, maar in hierdie riller word korrupsie in die Britse polisiemag deur die mag se omstrede teenkorrupsie-eenheid ondersoek. Die kinkel in die kabel is dat die slegte ouens die reëls van voor tot agter ken, en hoe om hulle self te oortree. Die toneelspel is uitmuntend en die reeks het vraatkyk na nuwe hoogtes geneem. Enigeen wat dit nog nie gesien het nie, is in vir 'n ding...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.