Die kraai en die babaduifies

DONNERFOK!

Die kraai en die babaduifies

TINUS HORN het Bobby Crozier ontmoet toe hy gaan wegkruip het onder die saal se verhoog, waar hy openlik gemymer het hoe lekker die skool sal brand in die nag.

KRAAI het dit toe nie gemaak nie. Ek behoort verlig te voel vir sy part, maar pleks daarvan is ek my eetlus kwyt.

Sy naam was nie regtig Kraai nie. Dit was Bobby Crozier, Bobby of Billy, en toe word dit Crow, en toe word dit Kraai in ’n verbeteringskool waarheen hy vir brandstigting en winkeldiefstal gestuur is. Ek het die detail vergeet.

Die groot kinders daar het hom vasgepen en ’n kraai agter een van sy ore getatoe. Dit het meer soos ’n malvalekker op twee vuurhoutjies gelyk...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.