Skryf superslim masjiene reeds aan die slothoofstuk van die mensdom?

KUNSMATIGE INTELLIGENSIE

Skryf superslim masjiene reeds aan die slothoofstuk van die mensdom?

WILLEM KEMPEN meen kenners is nie verniet bekommerd oor wat kunsmatige intelligensie vir die mensdom inhou nie.

HIERDIE waarskuwing oor die toekoms van kunsmatige intelligensie (KI) is net minder as sewe dekades gelede gerig:

“[We propose] that every aspect of learning or any other feature of intelligence can in principle be so precisely described that a machine can be made to simulate it. An attempt will be made to find how to make machines use language, form abstractions and concepts, solve kinds of problems now reserved for humans, and improve themselves. We think that a significant advance can be made in one or more of these problems if a carefully selected group of scientists work on it together for a summer."

(Lees meer oor die sogenaamde Dartmouth Workshop van 1956 hier (https://www.cantorsparadise.com/the-birthplace-of-ai-9ab7d4e5fb00).)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.