Dis net vel, silly!

KINDERBOEK

Dis net vel, silly!

IHETTE SENEKAL bespreek ’n boek wat kinders op 'n prettige manier leer dat kleur net veldiep lê. Wat veral goeie nuus is, is dat dit ook in Afrikaans vertaal is.

ONTMOET Epi Dermis, die vriendelike verteller in Holly McGee en Nina Jablonski se kinderboek It’s Just Skin, Silly! Die boek is ook deur Izak de Vries in Afrikaans vertaal en uitgereik as Dis net vel, my pel!

As ek nou moes raai, sou ek sê Epi Dermis is nie-binêr en Epi se voornaamwoord is hulle. Epi voel soms bietjie sensitief omdat mense altyd iets oor hulle te sê het, maar nooit vir hulle vra hoe hulle voel nie. Epi vra die leser of hy/sy bereid sal wees om te help om ander mense die waarheid oor vel te vertel. Dit is 'n vraag waarop my vyfjarige dogtertjie elke keer luidkeels “Ja!” antwoord.

Ek en my kind het die Engelse boek gelees. In die voorwoord noem Henry Louis Gates van die Harvard-universiteit dit “an irresistibly beautiful, pitch-perfect, brilliantly crafted page-turner that explains why skin comes in different colors, and why our very own beautiful shade – whatever shade that might be – makes us splendidly human”...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.