Histeriese realisme: rare verhale, absurde prosa, karakters...

HAMBIDGE PRYS EN PIETS

Histeriese realisme: rare verhale, absurde prosa, karakters wat vreemd optree

JOAN HAMBIDGE stem nie saam met James Wood nie en vra: Skep ’n roman nie, behalwe vir sy eie werklikheid, tóg ’n kritiek of reaksie op die werklikheid nie?

I

In 2000 het die Britse kritikus James Wood die term histeriese realisme geskep. Hy sien dit as vreemde verhale, absurde prosa, karakters wat vreemd optree geplaas teenoor werklike sosiale gebeurtenisse. Dit verskyn in The New Republic (Julie 24, 2000). Volgens hom het dit alles begin by Thomas Pynchon en Don DeLillo. Dit word ook beskryf as recherché postmodernism.

’n Negatiewe konsep soos hy hierdie ambisieuse tekste beskryf waarin fiksie in sosiale teorie verander word...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.