Rupert: ’n Realis wat in wonders geglo het

SAKELEGENDE

Rupert: ’n Realis wat in wonders geglo het

KERNEELS BREYTENBACH het die hersiene uitgawe gelees van 'n biografie wat hy beskryf as “newe-geskiedenis, en ’n metafisika van die gevare en groot moontlikhede van ons Suid-Afrikaanse opset".

“WIE nie in wondere glo nie, is nie ’n realis nie.” Ebbe Dommisse haal in Anton Rupert: Die lewe van ’n sakelegende dié opvatting van Rupert aan. Diegene van ons wat in die 1960's en 1970's jonk was, sal dit goed onthou as advertensiespreuk.

Ek glo graag in wondere. Die beste sou gewees het as daai walgvogel Verwoerd ’n sakebrein soos Rupert s’n gehad het.

Dommisse vertel die verhaal van die groot skuld waarin Verwoerd in die oorlogsjare gedompel is toe hy en Piet Meiring, die latere SA inligtingshoof, mededirekteure was van ’n onderneming wat deur die oudjoernalis Rammie Botha en ene Whiskers van Niekerk begin is. (Net daai bynaam sou enige nugter mens laat weghardloop het, maar jy moet verstaan dat Hendrik Frensch erg onsensitief was vir dinge soos byname.)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.