Boeke wat my na kalmeermiddels dryf

DRIE MOET-LEES-BOEKE

Boeke wat my na kalmeermiddels dryf

LINZA DE JAGER laat niemand meer met haar kop toor nie, maar boeke is 'n ander saak.

IN hierdie stadium van my lewe laat ek nie meer toe dat mense met my kop smokkel nie. Dieselfde kan nie vir boeke gesê word nie. Hulle spring oor grense. Die Beweging van Bloed het vandeesweek die voortou geneem.

Porno-teoloog

Prof. Nino Everhard is ’n teologieprofessor aan die Universiteit Stellenbosch. Maar hy het ’n ander sy wat gaan maak dat die poppe dans. Wanneer hy en sy vrou Willemien aangeval word in hulle huis, word die bal aan die rol gesit...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.