Die dag toe ek die rebelse Jesus by my padel-klub raakloop

DONDERDAG MET BOUWER

Die dag toe ek die rebelse Jesus by my padel-klub raakloop

BOUWER BOSCH gaan voortaan gereeld vir ons skryf; lees hier sy eerste geselsbrief.

Nou die dag loop ek vir Jesus raak by my gunsteling-padelklub. Ek het nog altyd geweet hy hou van dien, maar nie geweet hy speel toernooie nie. Hy het hierdie informele toernooi sommer tussen hom en die twaalf dissipels gereël om bietjie weg te kom van al die geraas op sosiale media nadat hy mos oor Paasnaweek daai een prostituut se voete gewas het.

“Kyk, jy kan vir almal se sondes sterf maar moet net nie ’n prostituut se voete was nie,” skerts hy. “Mense kruisig my toe sommer weer en vergeet van daai lekker kuier waar ek vir almal verniet brood en vis gegee het.”

Ek besef toe van voor af watse rebel hierdie man eintlik is. Ek meen as die een of ander pastoor vandag ’n prostituut se voete in die kerk was, dan is daar nou weer sewe sinodes om uit te figure hoe die prostituut in die kerk beland het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.