Bouwer Bosch

Musikant

Bouwer Bosch is 'n musikant, akteur, filmvervaardiger en trotste Afrikaner. Hy het vier jaar lank aan 'n joernalistiekgraad van drie jaar in Potchefstroom studeer, net om seker te maak hy verstaan alles wat hy in sy derde jaar geleer het. Hy word ook as die Beethoven van Afrikaanse musiek gesien - nie oor sy musikale talent nie, maar omdat hy ook soms toondoof is.

Daagliks

Die Afrikaner-verklaring vir dommies . . . soos ek

Daagliks

Die dag toe ek die rebelse Jesus by my padel-klub raakloop

Vrye Tyd
Gratis

Bouwer Bosch: ‘Ek is hier om te dien’