Om aan mekaar te raak

SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS

Om aan mekaar te raak

ANNELIESE BURGESS groet van 'n huis op die rotse, deel 'n gedig uit 'n bundel wat sy hierdie week aangeskaf het en haar gebruiklike dit-en-dat-aanbevelings oor wat om te lees, kyk en luister.

Goeiemôre

Ek groet vanoggend uit Paternoster. Van 'n huisie by die see. Met die reuk van sout en bamboes. En pelotonne swart seekraaie wat deur die mis sny.

Ek moet hierdie week in die Kaap wees vir werk en besluit op die ingewing van die oomblik om sommer iewers te gaan hartspasie soek die naweek. Terwyl ons hierheen ry sterf die dag met 'n dramatiese bloedlemoenson en lang slierte bloupienk kumulus-roereier...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.