15 + 5 vrae vir Danie Marais

AGTERBLAD

15 + 5 vrae vir Danie Marais

Dié bekroonde digter, vryskutjoernalis, taalpraktisyn, musiekskrywer en omroeper se vierde digbundel, Ek en jy bestaan nie, verskyn in Junie by Tafelberg. Dit handel onder meer oor die unbearable whiteness of being wat eerlik praat oor dinge waaroor liefs geswyg word in die voorstede van Stellenbosch, waar ’n koue burgeroorlog stil woed. LAUREEN ROSSOUW vra die vrae.

 1. Beskryf jouself in ’n hashtag.

#MoenieWorryNieDitSalWelSkeefloop

2. Wat lees jy eerste ding elke oggend?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.