Afrikaans is sexy, maar gril-verkleinwoordjies nié

AGTERBLAD

Afrikaans is sexy, maar gril-verkleinwoordjies nié

Die Fomolistas delf weer diep en vind 'n fantastiese biblioteek-app, 'n fiksheidshorlosie wat 'n jol van jou hol maak en 'n uitverkoping wat die moeite werd is.

  • 03 Mei 2024
  • Vrye Tyd
  • 4 min om te lees
  • artikel 16 van 28

Wat jy dié week wil weet

Afrikaanse aksent die tweede sexyste ter wêreld

Enjoy Travel se 1,5 miljoen lesers het Afrikaans (https://www.ewn.co.za/2024/04/24/south-africa-s-afrikaans-accent-voted-second-sexiest-in-the-world) danksy sy unieke klanke en sleng as die tweede sexyste uit meer as 7 000 tale in die wêreld aangewys. Die slegte nuus is dat Nieu-Seeland se Kiwi-aksent die eerste plek beklee. Die Ierse aksent is derde, Italiaans vierde en die Australiese aksent vyfde. Dan Skots, Frans, Spaans, Suidelike VSA (dink Texas, South Carolina en Louisiana) en Brasiliaans-Portugees...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.