Die dobbelgeld wat vir sport betaal

SPORT

Die dobbelgeld wat vir sport betaal

Whisky lieg natuurlik vir jou, maar niks lieg so lelik soos ’n slot machine nie, skryf LOUIS DE VILLIERS.

LANK gelede was ek nege en in die kar met my pa toe hy ’n ryloper oplaai Kaapstad-kant van die Milnerton-resiesbaan.

Bra het toe pas sy busgeld huis toe gewed op die sewende perdewedren en as sy knol gewen het, sou hy uiteraard nie duim in die lug hoef te gesteek het nie.

Dié toevallige ontmoeting het my dalk ’n paar sondes gespaar en ’n paar deugde ingeprent...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.