Viva Varsitybeker!

SPORT

Viva Varsitybeker!

Vir eens kon LOUIS DE VILLIERS na 'n rugbywedstryd kyk sonder om te swets. Hy skryf ook oor eensydige F1-wedrenne en name van sportsterre wat allerhande verbeeldingsvlugte ontlok.

JA, en dan soms sien jy iets soos die Varsitybeker-eindstryd Maandagaand en vir sowat anderhalf uur kan jy, met geluk, agteroor sit en jou afvee aan al die kak en hare wat orals anders op aarde spat en waai.

Die wêreld is nie vandag gevolglik beter of slegter daaraan toe nie, maar vir amper vier dosyn jong rugbyspelers van die Ikeys en Shimlas het dit ’n moerse verskil gemaak en vir ’n ouballie was dit heugelik ontspannend om ’n telbord 42-42 te sien lees waar verrotte verdediging selde die hoofoorsaak van die punte was.

Watter heerlike wedstryd...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.