Stem van dié storieverteller is nie dood nie

‘OTHELLO'

Stem van dié storieverteller is nie dood nie

Die akteur Albert Pretorius, bekend vir sy veelsydige rolle in rolprente soos Johnny is nie dood nie en TV-reekse soos Nêrens, Noord-Kaap, is tans in die Baxter-teater as Iago in Othello te sien. Hy het vir HERMAN LATEGAN vertel hoe 'n jonger geslag deesdae na teaters stroom.

Die plek

DIE dag is dors en honger en die Vasco da Gama Taverna in die mistige agterstrate van Groenpunt ruik na koue bier en peri-peri-hoender. Ek wag op die toneelspeler Albert Pretorius by een van die geel Formica-tafels.

Markus Jooste het gereeld hier op perde kom wed, altyd deftig aangetrek, die hare mooi gekam, maar nou ja, sy stoel is nou leeg. Hy het eintlik ietwat uitgestaan. Juis omdat hy Markus Jooste was, maar ook omdat hy die elegantste van almal aangetrek was...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.