Theuns Eloff se persoonlike reis weg van die hart van...

LANDSGESPREK

Theuns Eloff se persoonlike reis weg van die hart van Afrikanerdom (en weer terug)

ANNELIESE BURGESS gesels met Theuns Eloff, fasiliteerder van die onlangse verklaring deur die Afrikaner-leierskapsnetwerk, oor hoekom hy en ander Afrikaners deel van Suid-Afrika se toekoms wil wees.

ALLES het begin met gesprekke met die Thabo Mbeki-stigting 'n paar jaar gelede, vertel Theuns Eloff oor die gesprekke tussen verskeie organisasies en individue wat 2 miljoen Afrikaners verteenwoordig en nou uitgeloop het op die eerste gesamentlike verklaring uit Afrikaner-geledere sedert 1994.

“Die doel was dialoog, maar ook projekte wat ons saam met hulle kon aanpak. In daardie tyd moes ons onsself afvra waarvoor ons staan en dit het gelei tot hierdie interne gesprek onder die organisasies wat betrokke was. Aanvanklik het ons gedink ons kan groter eenheid tussen Afrikaners kry, maar ons het vinnig besef dit sal net tyd mors om 'n nuwe organisasie te begin. Ons het toe gesê kom ons besluit en praat oor waaroor ons kan saamstem.

“Nou ja, jy ken Afrikaners. Daar is allerhande goedjies ... daar was kritiek van links en regs," lag Eloff...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.