Politieke Notaboek | MKP probeer Zanu-PF uit-Zanu-PF

BERGKLIM MET PLAKKIES

Politieke Notaboek | MKP probeer Zanu-PF uit-Zanu-PF

MAX DU PREEZ skryf oor die MK Party se verkiesingshandves, as 'n mens die dokument met so 'n titel respektabel wil maak, oor Donald Trump se ‘gasvryheid’ in die hof en Amerika se eie #FeesMustFall.

DIT lyk asof Andile Mngxitama, hy van die oorlye Black First, Land First vir wie selfs die EFF nie kans gesien het nie, se goue oomblik aangebreek het: as die MK Party se amptelike intellektueel.

MKP se “manifes” van 23 bladsye, “The People’s Mandate”, lees soos pure Andile, met insette van 'n eerstejaar-ekonomiestudent met borderline personality-sindroom.

Dit is 'n handleiding om elke fout wat Zanu-PF in Zimbabwe gemaak het, te herhaal en te oortref. Dit is amper pre-modern, iets uit die wildste dae van uhuru in die 1960’s...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.