Mzansi is 30, wat sê ons mense?

DEMOKRASIE

Mzansi is 30, wat sê ons mense?

Eerskomende Saterdag 27 April 2024, 30 jaar gelede, kon alle stemgregtigde Suid-Afrikaners vir die eerste keer stem om verteenwoordigers in die parlement en in provinsiale wetgewers te sit. Ons het daardie dag 'n demokrasie geword, en die eerste taak was om 'n grondwet te skryf. Vrye Weekblad het 19 prominente Suid-Afrikaners gevra om 'n indruk te skryf - 'n herinnering, 'n opsomming, 'n ontleding, kommentaar op die hede.

  • 26 April 2024
  • Vrye Denker
  • 30 min om te lees
  • artikel 2 van 28

Ek was daar. Die dag toe ons ’n reënboognasie geword het.

Ek was in die Kaap om te repeteer aan ’n konsert en ek en my hond, Jana Pienaar, het gaan stem in ’n saal. Ek onthou ons oë en ons gesigte, altwee het geblink, hier waar ek en Jana in die ry gestaan het.

Mense was gemoedelik, ons het moed gehad, want uiteindelik het die langverwagte verandering gekom. Ek het vir Jana vasgemaak aan haar leiband aan ’n kraan voor die saal en sy het vir almal gesmile buite terwyl ek binne besig was. Ons twee is vol moed huis toe, trots dat ons nou deel van ’n reënboog is, wat ook ’n nasie is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.