Hegte vriendskappe maak op vir teenspoed in vroeë lewensjare

VRIENDE MAAK DIE VERSKIL

Hegte vriendskappe maak op vir teenspoed in vroeë lewensjare

Om in 'n arm omgewing gebore te word, lei nie noodwendig tot swak sosiale verhoudings en 'n korter lewensduur nie en Kenia se primate bewys dit, skryf ELIZABETH LANGE.

  • 05 Januarie 2024
  • Vrye Denker
  • 5 min om te lees
  • artikel 13 van 26
  • Elizabeth Lange

MENSE se kinderdae kan heelwat voorspel oor hoe hulle volwasse lewens daar gaan uitsien.

Navorsing (https://www.sciencedirect.com/science/article/abs/pii/S0749379798000178?via%3Dihub) het byvoorbeeld getoon dat mense met kinderdae wat deur armoede, mishandeling en verwaarlosing gekenmerk is, swakker gesondheid en korter lewens het as dié met gelukkige, stabiele kinderdae. 

Is daar 'n manier om 'n ongunstige begin te oorkom? Daar is sterk bewyse (https://www.science.org/doi/10.1126/science.aax9553) dat stewige sosiale bande een manier kan wees om vir teenspoed in die vroeë lewensjare op te maak. Mense (https://pubmed.ncbi.nlm.nih.gov/25910392/) (en ander diere soos moordwalvisse (https://royalsocietypublishing.org/doi/10.1098/rspb.2017.1313), dassies (https://journals.plos.org/plosone/article?id=10.1371/journal.pone.0022375) en bobbejane (https://royalsocietypublishing.org/doi/10.1098/rspb.2014.1261)) met sterk volwasse vriendskappe is gesonder en leef langer as diegene sonder sulke bande...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.