Opwindende nuwe dinge wink, maar ’n ongenooide laspos hou ons terug

‘GOD VAN DIE GATE’

Opwindende nuwe dinge wink, maar ’n ongenooide laspos hou ons terug

IKE BOSS meen die mensdom staan op die drumpel van verbysterende nuwe ontdekkings, maar in die Afrikaanse idee-wêreld kom ons nie verby die irrasionele nie.

  • 03 Mei 2024
  • Vrye Denker
  • 7 min om te lees
  • artikel 9 van 28
  • Ike Boss

DIT help nie om 'n slaggat in die pad net vol sand te gooi nie.

Ons wêreld het in April twee reuse verloor: Peter Higgs, wat ons die hoeksteen vir 'n begrip oor partikels gegee het, op 8 April, en Daniel Dennett, wat ons “bewus” gehou het, op 19 April.

Hierdie verliese het my opnuut laat besin oor die openbare denkers wat op die Afrikaanse hoofstroommedia se verhoog speel. My groeiende kommer het ergerlikheid geword met die publikasie verlede jaar van Kobus van der Walt, Johan Dreyer en Rudy Denton se Die oorsprong van alles: “Dit was aand en dit was oggend” (https://tgwsak.co.za/wp-content/uploads/2023/06/Junie-2023.pdf) (Tydskrif vir Geesteswetenskappe). Die filosowe wat in Die Burger en Beeld en Volksblad en Rapport gepubliseer word, asook Akademia (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-04-19-die-slaggate-van-n-volksuniversiteit/) se openbare roeping, vererger hierdie ergerlikheid. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.