Só werk korrupsie by NSFAS

'N PERFEKTE OEFENLOPIE VIR NGV

Só werk korrupsie by NSFAS

PIET CROUCAMP praat met Outa se projekbestuurder, Rudie Heyneke, oor die aard en oorsprong van die korrupsie by die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS) en vis oor minister Blade Nzimande se vreemde vriende.

DIT is vanjaar die 21-jarige herdenking van die Wet op Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging. Maar die ANC het die afgelope 30 jaar daarin geslaag om die geregverdigde morele gronde vir SEB of dan swart ekonomiese bemagtiging te misbruik as 'n werktuig vir korrupsie en kaderbevoorregting eerder as vir ekonomiese transformasie.

Daar is nie 'n enkele wet op die Suid-Afrikaanse wetboeke met soveel morele regverdiging wat met soveel ywer aangewend is om die wortels van korrupsie in die Suid-Afrikaanse ekonomie te vestig nie.

Ek het onlangs op X die opmerking gemaak dat die korrupsie wat in die naam van bemagtiging by NSFAS gepleeg is, 'n perfekte oefenlopie is vir wat te wagte kan wees met die regering se planne vir nasionale gesondheidsorg...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.