Nuwe lewe agter die Ystergordyn, Trump se Narnia-transaksie, en ...

INTERNASIONALE LEESLYS

Nuwe lewe agter die Ystergordyn, Trump se Narnia-transaksie, en vandalistiese Franse padvarke

Daaglikse bulletin: 28 AUGUSTUS 2019

  • 28 Augustus 2019
  • Bulletins
  • 3 min om te lees

Hallo almal

Vandag se internasionale leeslys begin met 'n ongewone storie oor lewe in 'n doodsone. Bedreigde diere en plante gedy in gebiede wat ná die Koue Oorlog dekades lank verbode terrein vir mense was.

Verder het ons 'n stout storie oor Donald Trump, en bydraes oor Banksy se beroemde Brexit-muurskildery wat verdwyn het, asook noodsakkies vir Italiaanse swemmers wat kaal besteel word, en Franse padvarke...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X