Uitgawes

Tyd om te gaan

♦ Hierdie is ons laaste uitgawe en sluit nog huldeblyke van ons beste skrywers en vryskutskrywers in, asook van ons...

Nuus & Politiek
Gratis

Die betekenis van Winnie Madikizela-Mandela

Die ‘Moeder van die Nasie’ is vereer én verguis. Max du Preez bekyk die redes vir haar voortgesette kultusstatus.

Vrye Denker
Gratis

Die ellendes staan blou in die blom

Genealogiese navorsing is soos 'n prysuitdeling: Jy stel meestal in jou eie familie belang, skryf Dominique Botha.

Vrye Denker
Gratis

Waar waarheid nooit in eenvoud gebore word

Piet Croucamp was 40 jaar gelede in Israel en Gaza, en wonder hoeveel kinders ken steeds net honger, vrees en geweld daar.

Vrye Denker
Gratis

Oor die derde dood van Vrye Weekblad

’n Heildronk op almal wat ooit deel was van VWB, die skrywers, die kunstenaars, die lesers. Julle is my tribe.

Nuus & Politiek
Gratis

Cyril Ramaphosa, mag en nalatenskap

Max du Preez het met verskeie vriende en vyande van die president gaan gesels om antwoorde te soek.

Vrye Denker
Gratis

Diamante: die Weskussers se beste pel

Hein Eksteen skryf oor die bloeityd van diamantsmokkel, of klipgooi, en hoe die bedryf verander het.

Vrye Denker
Gratis

Bokke moet die Engelse @#%& – in Engels!

As Suid-Afrika op Twickenham teen Engeland uitdraf, is kalm bly vir Darrel Bristow-Bovey eenvoudig nie 'n opsie nie.

Vrye Denker
Gratis

Oor Stellenbosch en Afrikaans

Indien Afrikaans op tersiêre vlak kwyn, sal ’n hele ekosisteem tot niet gaan. Meertaligheid is ’n nasionale bate.

Vrye Denker
Gratis

’n Goeie gewete is ’n sagte kussing

Die visuele aanslag van Vrye Weekblad se ontwerp- en kunsdirekteur was die feesportaal waardeur lesers na binne genooi is.

Vrye Denker
Gratis

Breyten se woorde vlieg steeds huis toe

Breyten Breytenbach is in die Père Lachaise-begraafplaas in Parys veras. Marita van der Vyver was by sy roudiens.

Vrye Denker
Gratis

Die Generaal, ’n Kaptein, en Jesus

Angela Tuck, 'n kind van offisiere in die Heilsleër, onthou hoe alomteenwoordig die stigter William Booth was.

Vrye Denker
Gratis

Geblaf in die duiwehok van hooghartigheid

Noudat Breyten Breytenbach weg is, weet ons dat hy in die laaste weke van sy lewe nooit Afrikaans gehoor het nie.

Vrye Denker
Gratis

Vir my reis, verlos my van die halfrond van die kopspeld

Jy begin soos die Prediker voel dat alles vergeefs is, ’n gejaag na wind. Die mens – soos gras is sy dae.

Vrye Denker
Gratis

Onder ons ore het ’n Afrikaanse fenomeen vlamgevat

In die Kaapse Skiereiland hoor Sybrandus Adema al meer Engels, dog ook al meer Afrikaanse/Kaapse hip hop en rap.

Vrye Denker
Gratis

Engelbert Hump vir oulaas die kollig

Trane oor sokkies en vrysessies van weleer is weggepink by ’n bejaarde pop-ikoon se konsert.

Vrye Denker
Gratis

Hoe vier jy Vadersdag sonder ’n pa?

My heel eerste woord was ‘Dadda’. Maar Dadda was nie daar nie, hy het my ma gelos.

Vrye Denker
Gratis

Dubbel, dubbel, ploeg en gorrel, water borrel!

En in daardie dae het daar ’n eens helder stem tragies heengegaan …

Vrye Tyd
Gratis

’n Bunny chow vir Betsie Verwoerd

Henk Serfontein oor koeksisters, oomblikke in Tant Betsie se slaapkamer in Orania, en bunny chow.