Vlok was Max se voete en Moe Shaik vertel waar Zuma die...

BULLETIN

Vlok was Max se voete en Moe Shaik vertel waar Zuma die wortel begrawe het

Nuusbulletin: 28 November 2019

  • 28 November 2019
  • Daagliks
  • 1 min om te lees

Goeie middag

Max du Preez vertel van oudminister van wet en orde Adrian Vlok se besoek aan hom hierdie week en hoe hy sy voete gewas het om “sake met hom reg te maak". Max het ook weer 'n lekker insiggewende politieke notaboek - 2020, sê hy, is die EFF se Jaar van Afrekening.

Jacques Pauw het die Zondo-kommissie vir ons dopgehou en vertel hoekom die voormalige intelligensie-baas Moe Shaik se getuienis waarskynlik die heel belangrikste is wat ons tot nou gehoor het omdat dit verduidelik waar staatskaping begin het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.