Die hellevuur, Harry en Meghan, vroueslaners en ’n seedy ou man

BULLETIN

Die hellevuur, Harry en Meghan, vroueslaners en ’n seedy ou man

Nuusbulletin: 09 Januarie 2020

Goeiemiddag

Die nuwe jaar het nog nie ordentlik vastrapplek gekry nie, en hier gorrel ons weer aan beurtkrag. Dit gaan maar hinkepink hier in die produksiekantoor en ons speel lekker Russiese roulette met ons spertyd, maar ons sal, soos 51 weke van die jaar, môreoggend teen sesuur 'n vars nuwe uitgawe reghê. En dis propvol nuus en lekkerleesstories.

Noudat prins Harry en Megs besluit het om hul eie potjie te krap, het Adri Kotzé vir ons stukkies van die Britse koninklikes se geheime dagboek gaan opdiep. Grinnik gerus saam...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.