Is ons regtig net ’n nasie van suiplappe?

BULLETIN

Is ons regtig net ’n nasie van suiplappe?

NUUSBULLETIN: 02 JUNIE 2020

Goeiedag

Ek het gister heeldag gesit en tob oor waaroor ek in die bulletin gaan skryf. 

Ek het geen sterk opinies wat opborrel nie, ek het geen woede wat vlak lê nie (wel ek het, maar dit is te gekompliseerd om nou daaruit te probeer sin maak, miskien volgende week), ek het geen insigte wat my hart oopkloof, of inspirasie wat in my opwel nie. Ek voel net moeg en plat, en ek dink baie van julle sal weet waarvan ek praat. My gemoed is ge-corona...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X