Die kalender van lawwe dae

BULLETIN

Die kalender van lawwe dae

NUUSBULLETIN: 26 AUGUSTUS 2020

Goeiemôre en ’n geseënde Wêreldhondedag vir jou!

Ek hoop gister was ’n geslaagde Piesangroomysdag, en dat jy reg is vir Vrydag: Strikdasdag kom immers net een maal ’n jaar!

Môre gaan bedrywig wees: 27 Augustus is tegelykertyd Troutrekdag, Petroleumdag en Hamburgerdag en loop soos gebruiklik uit op Internasionale Vlermuisnag. As daar nie ’n vlermuiskonservatorium naby jou is waarby jy kan uithelp nie, is dit glo heeltemal aanvaarbaar om op Vlermuisnag na ’n Batman-fliek op Netflix te kyk...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X