Daar is lewe (en lig) ná Black Friday

BULLETIN

Daar is lewe (en lig) ná Black Friday

NUUSBULLETIN: 29 NOVEMBER 2020

Goeiemôre!

Voordat ek vir Vrye Weekblad begin skryf het, het ek in ’n klerewinkel gewerk. Rokke, skoene, daardie soort ding, maar my wortels in die kleinhandel loop selfs dieper as dit.

In die 70's het my ouers ’n winkel in Bellville se hoofstraat besit waar ons hoofsaaklik Bybels en skryfbehoeftes verkoop het, en waar ons drie kinders op Saterdae en soms selfs op skooldae moes inval...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X