Oor boeta Ismail en PW Botha

'N HOT NOOT MET HEINDRICH

Oor boeta Ismail en PW Botha

NUUSBRIEF: 5 OKTOBER 2021

Salaam julle

Ek weet nie of julle al vantevore van Ismail Achmat gehoor het nie. Toemaar, ek ook nie, maar ek het gister die voorreg gehad om hom op Seinheuwel te ontmoet.

Dit was bietjie winderig daarbo, maar die son het warm teen die berg, onder teen die Bo-Kaap se helderkleurige wonings en oor die Atlantiese Oseaan geskyn...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.