Pienk balkonne, my lieflike laundrette, Dagga 101, en Die...

DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS

Pienk balkonne, my lieflike laundrette, Dagga 101, en Die Taaldebat vervolg

ANNELIESE BURGESS belig haar gunstelingstories uit hierdie week se twee uitgawes.

Goeiemôre

Vir hierdie week se Saterdag-leeslys kon ek myself nie tot ses-van-die-beste beperk nie, want die week se twee uitgawes bult van die heerlike artikels en verdere bydraes in die hewige debat na aanleiding van Max se nuusbrief oor “die demokratisering van Afrikaans”.

Hier is my gunstelingstories...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.