Die woord ‘blank’ – vereenselwig met onder meer ‘rein’, ‘onbevlek’ en ‘suiwer’ – straal nou eenmaal meerwaardigheid uit teenoor mense met ’n ander velkleur in die konteks van Suid-Afrika en Nederland se koloniale verlede, skryf ANESCA SMITH.
Waar Suid-Afrika al jare gelede die woord “blank” met “wit” vervang het – deels danksy die media wat sy rol begryp het in die aanleer van inklusiewe taalgebruik – is daar nog ’n verbete stryd in Nederland oor of eersgenoemde aanstootlik is of nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
DINSDAG-DINGE MET ANESCA SMITH
Kolonialisme het ’n lang asem
Die woord ‘blank’ – vereenselwig met onder meer ‘rein’, ‘onbevlek’ en ‘suiwer’ – straal nou eenmaal meerwaardigheid uit teenoor mense met ’n ander velkleur in die konteks van Suid-Afrika en Nederland se koloniale verlede, skryf ANESCA SMITH.
Deel
Goeiemôre
Kolonialisme het ’n lang asem.
Waar Suid-Afrika al jare gelede die woord “blank” met “wit” vervang het – deels danksy die media wat sy rol begryp het in die aanleer van inklusiewe taalgebruik – is daar nog ’n verbete stryd in Nederland oor of eersgenoemde aanstootlik is of nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Deel
Deel
Anesca Smith
JoernalisAnesca Smith was vroeër politieke joernalis by Die Burger en Londense korrespondent vir Media24. Sy woon sedert 2013 in Nederland, waar sy 'n klein onderneming het.