Swepe word geklap en kougom gekou, ook op ANC se Groundhog Day

DONDERDAG MET DEBORAH

Swepe word geklap en kougom gekou, ook op ANC se Groundhog Day

DEBORAH STEINMAIR skryf oor die tronk wat die mensdom vir hulleself geskep het, en WILLEM KEMPEN vermoed die ANC se wenners en verloorders is dieselfde mense. En oudergewoonte vyf goed wat jy vandag wil weet.

  • 15 Desember 2022
  • Daagliks
  • 7 min om te lees

Goeiemôre!

1. André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom, het bedank. Dit volg op die een striemende aanval ná die ander op hom deur onder andere Gwede Mantashe, minister van minerale en energie, wat verlede week beweer het Eskom “agiteer vir die omverwerping van die staat”.

2. Pres. Cyril Ramaphosa het die regter-president van die Wes-Kaap, John Hlophe, gister uit sy amp geskors...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.